Pave Technologies

Pave Technologies – Puik Diens

Ek het Mnr Barry gekontak vir ‘n kwotasie om die paving by my huis te laat regmaak nadat ‘n ander kontrakteur bollie aangejaag het. Hy het altyd sy afsprake optyd nagekom. Hy en sy span het my paving oorgedoen asook die nuwe 80m? Wat ek hulle bygegee het om te pave.
Puik diens en al my probleme is reggestel. Dankie Barry!
Ns. Lyk my as jou naam nie op hellopeter is nie, doen jy nie besigheid nie. Snaaks om te sien hoeveel groot en klein besighede se name verskyn hier. Seker gratis advertensie.

Additional information about this complaint about Pave Technologies may be obtained from the author.  The author has the choice of leaving additional contact information and further identifying the person or company complained of.  If the author provided the information, it could be found below:

Contact information:
Author: Contact with Author

Offender: Pave Technologies
Country: South Africa State: All Country City: Vanderbijlpark
Category: Construction & Repair

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

2 × two =